Aleksa Palladino

Aleksa Palladino
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 September 1980 (1980-09-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aleksa Palladino (gebore 21 September 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Before the Devil Knows You're Dead (2007) en in die televisiereekse Boardwalk Empire (2010) en Halt and Catch Fire (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search